Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die bevel verbrei is, het die kinders van Israel baie eerstelinge van koring, mos en olie en heuning en van elke opbrings van die land ingelewer en die tiendes van alles in menigte ingebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:5 in konteks