Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het die hoëpriester Asárja, van die huis van Sadok, met hom gespreek en gesê: Vandat hulle die offergawe na die huis van die Here begin bring het, eet ons tot versadiging en hou nog oorvloedig oor; want die Here het sy volk geseën, sodat ons hierdie menigte oorgehou het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:10 in konteks