Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele vergadering van Juda was bly, ook die priesters en die Leviete, en die hele vergadering van die wat uit Israel gekom het; ook die vreemdelinge wat uit die land van Israel gekom het, en die wat in Juda woonagtig was.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:25 in konteks