Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jehiskía het na die hart van al die Leviete gespreek wat deeglik kennis geopenbaar het in die saak van die Here; en hulle het die feesoffer sewe dae lank geëet, terwyl hulle dankoffers geslag en die Here, die God van hulle vaders, geloof het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:22 in konteks