Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die meerderheid van die volk, ’n menigte uit Efraim en Manasse, Íssaskar en Sébulon, het hulle nie gereinig nie, maar die pasga geëet soos dit nie voorgeskrywe was nie. Maar Jehiskía het vir hulle gebid en gesê: Mag die Here wat goed is, versoening doen

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:18 in konteks