Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle die pasga geslag op die veertiende van die tweede maand; en die priesters en die Leviete het hulle geskaam en hulle geheilig en die brandoffers in die huis van die Here gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:15 in konteks