Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vlerke van die gérubs, die lengte daarvan was twintig el; die vlerk van vyf el van die een het geraak aan die muur van die vertrek, terwyl die ander vlerk van vyf el geraak het aan die vlerk van die ander gérub;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:11 in konteks