Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ook was daar brandoffers in menigte, met die vetstukke van die dankoffers en met die drankoffers vir die brandoffer. So is dan die diens in die huis van die Here gereël.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:35 in konteks