Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priesters het hulle geslag en die bloed daarvan as sondoffer teen die altaar uitgegooi om versoening te doen vir die hele Israel; want die koning het die brandoffer en die sondoffer vir die hele Israel beveel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:24 in konteks