Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het sewe bulle en sewe ramme en sewe lammers en sewe bokke as ’n sondoffer vir die koningskap en vir die heiligdom en vir Juda gebring; en hy het aan die seuns van Aäron, die priesters, gesê om dit op die altaar van die Here te offer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:21 in konteks