Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom hulle by koning Hiskía in en sê: Ons het die hele huis van die Here gereinig — die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die tafel vir die toonbrode met al sy gereedskap;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:18 in konteks