Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die Here sy God hom oorgegee in die hand van die koning van Aram, en hulle het hom verslaan en ’n groot menigte gevangenes van hom weggevoer en na Damaskus gebring. En hy is ook oorgegee in die hand van die koning van Israel, en dié het hom verslaan, ’n groot slag.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:5 in konteks