Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hy het geoffer aan die gode van Damaskus wat hom verslaan het; en hy het gedink: Die gode van die konings van Aram help hulle; ek sal aan húlle offer, dat hulle my kan help! Maar juis hulle het hom en die hele Israel tot ’n val gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:23 in konteks