Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook die Filistyne het plundertogte onderneem teen die stede van die Laeveld en die Suidland van Juda; en hulle het ingeneem: Bet-Semes en Ájalon en Géderot en Sogo met sy onderhorige plekke en Timna met sy onderhorige plekke en Gimso met sy onderhorige plekke, en daarin gaan woon;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:18 in konteks