Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En koning Ussía was melaats tot die dag van sy dood toe, en hy het in ’n afgesonderde huis as melaatse gewoon, want hy was van die huis van die Here uitgesluit; en sy seun Jotam, wat oor die paleis van die koning was, het die volk van die land geregeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:21 in konteks