Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Amásia sê aan die man van God: En wat moet met die honderd talente gemaak word wat ek aan die troepe van Israel gegee het? En die man van God antwoord: Die Here kan u baie meer gee as dit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:9 in konteks