Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hulle kinders ewenwel het hy nie gedood nie, maar gedoen soos geskrywe is in die wet, in die boek van Moses, waar die Here dít beveel het: Die vaders moet nie vir die kinders sterwe, en die kinders moet nie vir die vaders sterwe nie; maar hulle moet elkeen vir sy eie sonde sterwe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:4 in konteks