Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Leviete en die hele Juda het gedoen net soos die priester Jójada beveel het: elkeen het sy manne geneem wat op die sabbat inkom saam met die wat op die sabbat uitgaan; want die priester Jójada het die afdelings nie ontslaan nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:8 in konteks