Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele vergadering het in die huis van God met die koning ’n verbond gesluit. Toe sê hy vir hulle: Kyk, die seun van die koning moet koning wees soos die Here oor die seuns van Dawid gespreek het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:3 in konteks