Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Jójada wagte aangestel in die huis van die Here onder leiding van die Levitiese priesters wat Dawid ingedeel het vir die huis van die Here om die brandoffers van die Here te bring, soos geskrywe is in die wet van Moses, met blydskap en gesang volgens die instelling van Dawid.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:18 in konteks