Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die priester Jójada het die owerstes oor honderd, die aanvoerders van die leër, uitgebring en aan hulle gesê: Neem haar weg tussen die rye deur; en die wat agter haar aankom, moet met die swaard gedood word; want die priester het gesê: Julle mag haar nie in die huis van die Here doodmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:14 in konteks