Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het hulle die seun van die koning uitgebring en aan hom die kroon en die Getuienis oorgegee; en hulle het hom koning gemaak; en Jójada en sy seuns het hom gesalf en gesê: Mag die koning lewe!

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:11 in konteks