Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR in die sewende jaar het Jójada moed geskep en saam met hom in ’n verbond geneem die owerstes oor honderd: Asárja, die seun van Jeróham, en Ismael, die seun van Jóhanan, en Asárja, die seun van Obed, en Maäséja, die seun van Adája, en Elisáfat, die seun van Sigri.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:1 in konteks