Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het en het agt jaar in Jerusalem geregeer; en hy het heengegaan sonder dat hulle hom terug verlang het; en hy is begrawe in die stad van Dawid, maar nie in die grafte van die konings nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:20 in konteks