Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jósafat het oor Juda geregeer; hy was vyf-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en vyf-en-twintig jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Asúba, die dogter van Silhi.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:31 in konteks