Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe draai al die manne van Juda en Jerusalem om, met Jósafat aan hulle hoof, om met vreugde na Jerusalem terug te gaan; want die Here het aan hulle vreugde verskaf oor hul vyande.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:27 in konteks