Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle hoef daarby nie te veg nie; staan gereed, bly staan en aanskou die redding van die Here by julle, Juda en Jerusalem! Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en die Here sal met julle wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:17 in konteks