Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het gesê: Luister, almal wat uit Juda is en inwoners van Jerusalem en u, koning Jósafat! So sê die Here aan julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie, want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:15 in konteks