Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die seun van ’n vrou uit die dogters van Dan, maar wie se vader ’n man van Tirus is, wat verstaan om goud en silwer, koper, yster, klippe en hout, purperrooi, pers stowwe en fyn linne en bloedrooi stowwe te bewerk; en om allerhande figure uit te sny en om enige kunstige plan uit te dink wat aan hom opgedra word, saam met u kunstenaars en die kunstenaars van my heer, u vader Dawid.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:14 in konteks