Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Huram gesê: Geloofd sy die Here, die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het, wat aan koning Dawid ’n wyse seun gegee het, begaafd met insig en verstand, om ’n huis vir die Here en ’n huis vir sy koninkryk te bou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:12 in konteks