Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het die siener Jehu, die seun van Hanáni, uitgegaan hom tegemoet, en aan koning Jósafat gesê: Moet ’n mens die goddelose help, en het u lief die wat die Here haat? Daarom kom daar nou ’n toorn op u van die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:2 in konteks