Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by al die regsake wat voor julle kom vanweë julle broers wat in hulle stede woon, oor moord, oor wette en gebooie en insettinge en verordeninge, moet julle hulle waarsku, sodat hulle hul nie skuldig maak teen die Here en ’n toorn oor julle en oor julle broers kom nie; so moet julle handel, dat julle jul nie skuldig maak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:10 in konteks