Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Agab, die koning van Israel, vir Jósafat, die koning van Juda: Sal u met my saam na Ramot in Gílead trek? En hy antwoord hom: Ek is soos u, en my volk soos u volk, en ons sal saam met u in die oorlog wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:3 in konteks