Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning van Israel het aan Jósafat gesê: Ek sal my onkenbaar maak en in die geveg kom; trek u maar u eie klere aan. So het die koning van Israel hom dan onkenbaar gemaak, en hulle het in die geveg gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:29 in konteks