Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het gesê: Wie sal Agab, die koning van Israel, oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:19 in konteks