Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Abía het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae het die land tien jaar gerus.

2. En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die Here sy God:

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14