Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle steek brandoffers vir die Here aan die brand, elke môre en elke aand, en reukwerk van speserye, en hulle sorg vir die toonbrode op die rein tafel en vir die goue kandelaar met sy lampe, om dit elke aand op te steek; want ons onderhou die ordening van die Here onse God, maar júlle het Hom verlaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:11 in konteks