Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En koning Rehábeam het hom versterk in Jerusalem en geregeer; want Rehábeam was een-en-veertig jaar oud toe hy koning geword het, en het sewentien jaar geregeer in Jerusalem, die stad wat die Here uit al die stamme van Israel verkies het om sy Naam daar te vestig; en die naam van sy moeder was Naäma, die Ammonitiese.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:13 in konteks