Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Julle mag nie optrek en teen julle broers oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis, want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die woorde van die Here en omgedraai sonder om teen Jeróbeam op te trek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:4 in konteks