Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U vader het ons juk hard gemaak; maak u dan nou die harde diens van u vader en sy swaar juk wat hy ons opgelê het, ligter; dan sal ons u dien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:4 in konteks