Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Dawid het die ark van God uit Kirjat-Jeárim laat bring na die plek wat Dawid daarvoor ingerig het; want hy het daarvoor ’n tent in Jerusalem opgeslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:4 in konteks