Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Salomo het strydwaens en perderuiters versamel, sodat hy veertienhonderd waens en twaalfduisend perderuiters gehad het; en hy het hulle in die stede vir die waens en by die koning in Jerusalem opgestel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:14 in konteks