Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom word dié wysheid en dié kennis aan jou gegee. Ek sal jou ook rykdom en skatte en eer gee soos die konings wat voor jou gewees het, nie gehad het nie, en soos ná jou nie sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:12 in konteks