Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy aankom, het die owerstes van die leër juis daar gesit; en hy sê: Ek het ’n woord vir u, owerste. En Jehu vra: Vir wie van ons almal? En hy antwoord: Vir u, owerste!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:5 in konteks