Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Ahásia, die koning van Juda, dit sien, het hy gevlug in die rigting van die tuinhuis; maar Jehu het hom agternagejaag en gesê: Skiet hom ook! En hulle het hom geskiet in die wa, op die hoogte na Gur by Jíbleam. Maar hy het na Megíddo gevlug en daar gesterwe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:27 in konteks