Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die perderuiter het hom tegemoetgegaan en gesê: So vra die koning: Is dit vrede? Maar Jehu antwoord: Wat het jy met die vrede te doen? Volg my! En die wag het dit te kenne gegee en gesê: Die boodskapper het tot by hulle gekom, maar hy kom nie terug nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:18 in konteks