Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl hy die koning vertel hoe hy die dooie lewendig gemaak het, roep die vrou wie se seun hy lewendig gemaak het, juis die koning aan vanweë haar huis en haar grond. En Gehási sê: My heer die koning, dít is die vrou, en dít is haar seun wat Elísa lewendig gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:5 in konteks