Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Elísa het met die vrou gespreek wie se seun hy lewendig gemaak het, en gesê: Maak jou klaar en vertrek, jy met jou huisgesin, en vertoef as vreemdeling waar jy kan vertoef, want die Here het ’n hongersnood geroep — wat ook vir sewe jaar oor die land gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:1 in konteks