Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die man van God en sê: Al maak die Here ook vensters in die hemel, sou dit kan gebeur? En hy sê: Kyk, jy sal dit met jou oë sien, maar nie daarvan eet nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:2 in konteks