Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Elísa in sy huis sit en die oudstes by hom sit, het die koning ’n man voor hom uit gestuur; maar voordat die boodskapper by hom kom, sê hy aan die oudstes: Het julle gesien dat hierdie moordenaarskind stuur om my hoof af te slaan? Let op! Sodra die boodskapper kom, sluit dan die deur toe en druk hom met die deur weg. Is die geruis van sy heer se voetstappe nie agter hom nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:32 in konteks